PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

’N Lig Van Hoop (Sagteband)

’N Lig Van Hoop (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’N Lig Van Hoop (Sagteband)
  • ’N Lig Van Hoop (Sagteband)

    CUMBookssa
    Connilyn Cossette
    Regular price
    R220.00
    Sale price
    R220.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431622894

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Sewe haar gelede is Moriyah in Jerigo gevange geneem en met die merk van die Kanaänitiese gode gebrandmerk. Maar noudat die Israeliete uiteindelik vrede in hulle land ervaar, sukkel Moriyah nog om haar eie vrede te vind. As gevolg van die skandmerk op haar gesig, kruip sy agter haar sluier weg. Die mense in die dorp behandel haar met veragting en daarom is daar ook geen vooruitsigte vir ’n huwelik nie … of is daar?
    Haar pa het iemand gevind wat bereid is om met haar te trou en sy hoop haar liefde vir kook sal die wewenaar en sy seuns beïndruk. Maar iets loop vreeslik skeef en Moriyah moet vlug. Wanneer sy skuiling gaan soek in een van die nuwe Levitiese asielstede, is sy glad nie voorbereid op die gevare, of die vyande – en onverwagte bondgenote – wat sy gaan teëkom nie.
    ’n Lig van hoop is ’n aangrypende verhaal van ’n soeke na aanvaarding en liefde en die uiteindelike ontdekking dat daar Een is wat ons altyd onvoorwaardelik aanvaar en liefhet.
    Specifications
    1. Category : Fiksie
    2. SKU : 9781431622894
    3. Barcode : 9781431622894
    4. Size : 140 x 216 mm
    5. Long Author : Connilyn Cossette
    1. Number of Pages : 312 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed