PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
’N Handvol Hoop (Sagteband)

’N Handvol Hoop (Sagteband)

Lizette Murray
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Lizette Murray
Regular price
R99.96
Sale price
R99.96
Unit price
per 

’n Handvol hoop is ’n roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord.
Met ’n Handvol hoop vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee.
’n Handvol hoop vertel van die vreugde wat ’n mens uit klein dingetjies kan kry: ’n voëltjie wat die nuwe dag begroet; die son op jou hand. Dit vertel ook van die heling wat daar in musiek en kuns en die geskrewe woord is. Van die beskutting van jou eie huis en geliefdes. En van die woordelose saamsit met ons hemelse Vader.
Dit sal lesers help om die God wat ons pad verlig, as Reisgenoot te herken – veral wanneer ons Hom nie in ons eie donkerte kan raaksien, of dalk wíl raaksien nie.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431603312
  3. Barcode 9781431603312
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Lizette Murray
  1. Number of Pages 180 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products