PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

’N Fees Van Vreugde (Sagteband)

’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, ’N Fees Van Vreugde (Sagteband)
  • ’N Fees Van Vreugde (Sagteband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R149.00
    Sale price
    R149.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431625567

    Notify Me When Available

    Product Details
    Dit voel soms of ’n mens nie kan byhou by al die verandering en onverwagse eise van die lewe nie. Dit kan ’n mens maklik angstig en oorweldig laat voel. ’n Fees van vreugde is die ideale verskoning om vir ’n paar minute kreatief te ontspan. Vind opnuut vreugde en hoop in die wete dat God jou elke dag seën – op groot én klein maniere – terwyl jy die 55 pragtige ontwerpe inkleur en die waarhede uit die Skrif jou eie maak.
    Inkleur het baie gesondheidsvoordele vir volwassenes. Dit help jou ontspan deur stres te verminder, verbeter jou fokus en motoriese vaardighede, en is die ideale manier om weg te kom van tegnologie.
    Gebruik jou gunsteling potlode, jelpenne of verf. Die papier is van hoë kwaliteit en sal nie deurslaan nie, en die perforasie maak dit maklik om jou kunswerk uit te skeur. Agterin is daar 8 boekmerke, 6 klein en 4 groot kaartjies, en 9 etikette wat ook ingekleur en gedeel kan word.
    Specifications
    1. Category : Inkleurboeke
    2. SKU : 9781431625567
    3. Barcode : 9781431625567
    4. Size : 215 x 280 mm
    1. Number of Pages : 128 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed