’N Doodle-Dagboeke Vir Meisies (Sagteband)
By: Nancy Taylor

Product Details
’n Doodle-dagboek vir meisies deur Nancy Taylor bevat inspirerende dagstukkies spesiaal vir meisies. Daar is 12 temas, elk met 5 stukkies. Meisies word by elke dagstuk aangemoedig om te krabbel om kreatiwiteit aan te wakker.
Terwyl meisies in hierdie boek krabbel, sal hulle ’n bietjie oor hulleself leer – wie hulle is en wie hulle wil wees. Hulle sal ook van God leer – wie Hy is en wie Hy wil hê hulle moet wees. Hoe meer meisies oor God leer, hoe meer sal hulle hulleself verstaan en hoe gelukkiger sal hulle met hulleself wees.
Specifications

- Category : Dagstukke
- SKU : 9781431619962
- Barcode : 9781431619962
- Size : 170 x 210 mm
- Long Author : Nancy Taylor
- Number of Pages : 152 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy