PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
'n Doodle-Dagboek Vir Kinders (Sagteband)

'n Doodle-Dagboek Vir Kinders (Sagteband)

Nancy Taylor
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R155.00
Sale price
R155.00
Unit price
per 

Kinders hou daarvan om te teken en krap – klein woordjies en prentjies in verskillende kleure en letters. In ’n Doodle-dagboek vir kinders gebruik Nancy Taylor juis hierdie belangstelling om kinders te help om hulle geloof te help groei.
Die 60 oordenkings geïnspireer deur bekende stories uit die Ou en Nuwe Testament en kunstige joernaalwenke sal kinders inspireer om op ’n onvergeetlike manier tot God te nader. Die stories sluit in stories oor die skepping, die groot vloed, die gelykenis van die seun wat weggeloop het en Jesus wat op water geloop het. Elke oordenking gee ook ’n voorstel van iets wat die kind kan teken of neerskryf om hulle te help om hulle geloof op ’n kreatiewe manier uit te druk.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431619979
  3. Barcode 9781431619979
  4. Size 170 x 210 mm
  5. Long Author Nancy Taylor
  1. Number of Pages 132 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products