My Stiltetyd-Oordenkings (Sagteband)

Product Details
In die drukte van die lewe is dit dikwels moeilik om net stil te word en een van God se kosbaarste geskenke te ontvang – rus en verkwikking vir jou siel.
My stiltetyd-oordenkings is 365 rusplekke op die geloofspad met oordenkings gebaseer op elke hoofstuk van die Nuwe Testament. Die klassieke of Skrifgebed aan die einde van elke week tesame met ruimte om jou gedagtes neer te pen, sal jou God se vrede dieper laat ervaar en jou stiltetyd meer betekenisvol maak.
Die oordenkings in My stiltetyd-oordenkings sal vroue verseker dat hulle nooit alleen is nie – God is by hulle, hulle is vir Hom kosbaar en Hy wil hulle lei na waters waar rus is en hulle nuwe krag gee.
Specifications

- Category : Dagstukke
- SKU : 9781431622719
- Barcode : 9781431622719
- Size : 144 x 190 mm
- Number of Pages : 372 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy