PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
My Skooldagboek 2021 (Sagteband)
My Skooldagboek 2021 (Sagteband)
My Skooldagboek 2021 (Sagteband)

My Skooldagboek 2021 (Sagteband)

CUMBookssa
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R79.00
Unit price
per 

My skooldagboek 2021 is spesiaal vir jong leerders om boek te hou van huiswerkopdragte, take of ander belangrike sake.
My skooldagboek 2021 bied die volgende:
• ’n Bemoedigende Skrifgedeelte of aanhaling vir leerders
• ’n Jaarkalender vir 2021 en ’n lys met skoolkwartale en openbare vakansiedae
• Lys woorde wat gereeld verkeerd gespel word en ʼn lys homofone
• Plek om boeke neer te skryf wat deur die jaar gelees word
• Ruimte vir huiswerkopdragte, skooltake en ’n klas- en eksamen- of toetsrooster
• Vermenigvuldigingstafels
• Boekmerke en kaartjies om in te kleur en uit te sny
• Prentjies om in te kleur en plek vir notas en persoonlike inligting
  1. Category Dagbeplanners
  2. SKU 9781431624324
  3. Barcode 9781431624324
  1. Number of Pages 132 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products