PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
My Seun ’N Man Na God Se Hart (Sagteband)
My Seun ’N Man Na God Se Hart (Sagteband)
My Seun ’N Man Na God Se Hart (Sagteband)

My Seun ’N Man Na God Se Hart (Sagteband)

Mike Fabarez
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Mike Fabarez
Regular price
Sold out
Sale price
R149.01
Unit price
per 

In ’n tyd van vae geslagrolle en uitgerekte adolessensie weet ouers nie altyd hoe om hulle seuns groot te maak om godvresende mans te word nie.
In My seun, ’n man na God se hart gee Mike Fabarez Bybelse beginsels en praktiese raad om seuns groot te maak wat lief is vir God, toeneem in wysheid en ’n seën is vir ander. Hy moedig ouers aan om elke dag te benader met hulle seun se toekoms in gedagte deur onder andere ...
• sy geestelike koers te bepaal
• hulle huis ’n plek van dissipelskap te maak
• hulle seun te leer om vroue te respekteer
• met liefde en doelmatigheid te dissiplineer
• sy verhoudingslewe, tegnologie, werk, tienerjare en meer te navigeer
My seun, ’n man na God se hart sal ouers help om ’n godvresende man groot te maak vir sy eie beswil, tot sy ouers se vreugde en tot eer van God.
  1. Category Gesin & Ouerskap
  2. SKU 9781431623693
  3. Barcode 9781431623693
  4. Size 140 x 215 mm
  5. Long Author Mike Fabarez
  1. Number of Pages 192 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products