PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
My Prinses-Bybel (Kartonboekie)

My Prinses-Bybel (Kartonboekie)

Andy Holmes
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Andy Holmes
Regular price
Sold out
Sale price
R179.95
Unit price
per 

Daar is vir dogtertjies min dinge so lekker soos om prinses-prinses te speel! Elke dogtertjie is ’n prinses omdat God die koning is. God maak dogtertjies spesiaal. Hy is die Vader in die hemel en het elke dogtertjie onbeskryflik lief.
My prinses-Bybel is 20 stories oor vroue in die Bybel wat vir elke klein dogtertjie sal wys wat dit beteken om waarlik ’n prinses te wees – God se prinses!
Deur die lewens van vroue soos Sara, Mirjam, Rut en Elisabet sal dogtertjies belangrike waardes leer soos om hul gesinne lief te hê, beloftes te hou en gaaf te wees teenoor ander.
Met hierdie pragtige prinses-boek sal klein dogtertjies ontdek hoe onvoorwaardelik lief die Koning elkeen van hulle het.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781770009974
  3. Barcode 9781770009974
  4. Size 145 x 183 mm
  5. Long Author Andy Holmes
  1. Number of Pages 66 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Board Book
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products