Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

My Prentebybel (Hardeband)

SAVE
R39.99
My Prentebybel (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, My Prentebybel (Hardeband)
  • My Prentebybel (Hardeband)

    CUMBookssa
    Maria Thomas
    Regular price
    R199.94
    Sale price
    R159.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415330067

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    My prentebybel, met kleurryke illustrasies deur Honor Ayres, bied aan die kleinspan ʼn versameling van meer as 300 Bybelstories, oorvertel in maklik-verstaanbare taal. Dit is die perfekte geskenk vir elke kind.
       Kinders sal dit geniet om al die belangrikste stories van die Bybel deur My prentebybel te ontdek. Elke storie word in eenvoudige taal vertel, terwyl die kleurryke illustrasies die stories lewendig laat word. Die stories is kort en bondig en is perfek vir storietyd of bedtyd en sal ook gesprekke tussen ouer en kind oor die Bybel aanwakker.
    Die meer as 300 Bybelstories uit beide die Ou en Nuwe Testament sal n waardering by kinders van jongs af kweek vir die lesse wat die Bybel ons leer.

    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781415330067
    3. Barcode : 9781415330067
    4. Size : 160 x 190 mm
    5. Long Author : Maria Thomas
    1. Number of Pages : 320 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed