My Lullabybel (Kartonboekie)

Product Details
Die 24 pragtige wiegeliedjies in Aletté-Johanni se My LullaBybel is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese wiegeliedjies voorlees om hulle aan die slaap te sus.
Elke liedjie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.
’n Besonderse bonus is die gratis CD, vervaardig deur Heinz Winckler, met vyf oorspronklike liedjies gesing deur Aletté-Johanni en Sumari Schoeman. Dit sal verseker diep in kinders en ouers se harte inkruip.
Specifications

- Category : Kinders
- SKU : 9781431607211
- Barcode : 9781431607211
- Size : 190 x 210 mm
- Long Author : Aletté-Johanni Winckler
- Number of Pages : 52 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Board Book
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy