
My Liefste Vader (Hardeband)
By: Chris Tomlin,Pat Barrett
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
As ouer het jy seker al ’n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek! Die bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in My liefste Vader. Hulle vertel die storie van ’n jong beertjie, Tucker, wie se lewe saam handomkeer verander toe hy besef hoe verskriklik lief die Koning hom het. Toe Tucker se vriende op ’n dag hulp nodig het, besluit hy om op reis te gaan om die Koning te gaan sien. Die Koning bly in kasteel waarvan die deure altyd oop is. Met behulp van Lorna Hussey se oulike illustrasies sal hierdie stories oud en jonk net weer laat besef dat God ʼn liewe, goeie Vader is en dat Hy ons almal baie lief het. Die boek is ideaal om aan jou kleuter voor te lees, terwyl kinders wat pas begin lees het, dit baie sal geniet om self die storie te lees. Geskik vir kinders van drie tot sewe.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781415337165
Author : Chris Tomlin,Pat Barrett
Language : Afrikaans
Size : 200 mm x 250 mm
Page Count : 32
Format : Hardcover
Publisher : Struik Christian Media