PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)

My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)
  • My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)

    CUMBookssa
    Michael Berghof
    Regular price
    R139.94
    Sale price
    R139.94
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415337875

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Help jou kind om Jesus te leer ken . . . Kinders hou daarvan om die stories te lees oor die Een wat vir hulle die liefste is! My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies. Met ’n stewige hardebandomslag en handvatseltjie sal jou kinders dit baie geniet om hierdie boekie oral saam te dra. Hierdie titel fokus op die geboorte, lewe, sterfte en opstanding van Jesus Christus.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781415337875
    3. Barcode : 9781415337875
    4. Size : 155 x 155 mm
    5. Long Author : Michael Berghof
    1. Number of Pages : 40 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed