PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
My Jaar Saam Met Jesus (Sagteband)
My Jaar Saam Met Jesus (Sagteband)

My Jaar Saam Met Jesus (Sagteband)

Billy Graham
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R200.00
Sale price
R200.00
Unit price
per 

Laat Billy Graham, een van die wêreld se mees geliefde predikers, jou kind vir ’n jaar lank lei op ’n pad gevul met hoop, ’n beter verstaan van die Bybel en vertroue op God se wonderlike liefde.
Jou seun of dogter sal nader aan God groei deur hierdie oordenkings wat hulle hemelse Vader se oneindige goedheid en getrouheid vir hulle op ’n verstaanbare manier duidelik maak.
Elke dagstukkie in My jaar saam met Jesus bevat ’n teksvers en ’n kort oordenking wat van jongs af ’n liefde vir God by jou kind sal kweek.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431621231
  3. Barcode 9781431621231
  4. Size 138 x 190 mm
  5. Long Author Billy Graham
  1. Number of Pages 388 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products