{"product_id":"my-gunsteling-storiebybel-sponsgevulde-kartonboekie","title":"My Gunsteling Storiebybel Sponsgevulde (Kartonboekie)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eMy Gunsteling Storiebybel bevat 50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie Bybel is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel.\u003cbr\u003eElke storie sluit 'n gebed in om kinders te help om met God te verbind, 'n Christelike waarde wat die storie versterk en 'n vraag om kinders te help om te verbaliseer wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eKinders sal baie ure se genot uit hierdie kleurvolle Bybelverhale kry.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVir 4- tot 9-jariges\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42488285200480,"sku":"9781928436263","price":114.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9781928436263_front.jpg?v=1780798464","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/my-gunsteling-storiebybel-sponsgevulde-kartonboekie","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}