{"product_id":"my-groter-soek-en-vind-noag-se-ark-kartonboek","title":"My Groter Soek-en-Vind Noag Se Ark (Kartonboek)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSoek-en-vind-boeke is soveel pret, maar wat as hulle GROTER kon wees? Hierdie boek vou vier keer groter oop wanneer jy dit oopmaak – ideaal vir daardie vinnige ogies.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy groter soek-en-vind Noag se ark\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e vertel die klassieke Bybelstorie van hoe Noag gehoorsaam was aan God. Kinders tussen 3 en 6 sal van Noag leer terwyl hulle die weggesteekte karakters, diere en voorwerpe op elke kleurvolle bladsy soek. Hulle sal ook leer hoe om die Bybel in hul eie lewens toe te pas.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy groter soek-en-vind Noag se ark\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is die ideale boekie om kinders op ’n prettige manier besig te hou terwyl hulle leer van God se Woord en die waarheid.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eGewilde soek-en-vind-konsep vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelder kleure en oulike illustrasies.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eEenvoudige teks\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel My Bigger Search and Find Noah's Ark\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42478826258528,"sku":"9780638011005","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011005_front_99a484f8-ac92-43be-9da0-4a3ae169e255.jpg?v=1780798439","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/my-groter-soek-en-vind-noag-se-ark-kartonboek","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}