PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)

My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)
My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)
My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)
My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)
My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)

  • My Groot Dankie-Sê-Boek (Hardeband)

    CUM Books
    J. Bradley Wigger
    Regular price
    R89.00
    Sale price
    R89.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431624447

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    So dikwels aanvaar ons God se seëninge in ons lewe as vanselfsprekend. Met hierdie pragtig geïllustreerde boek met gebede kan jy kinders tussen 5 en 8 aanmoedig om God se seën in hul lewe raak te sien en vir God dankie te sê daarvoor. My groot dankie-sê-boek lig baie dinge uit waarvoor ons dankbaar kan wees: lewe, liefde, stories, familie, kos, ’n huis en nog baie meer. Die eenvoudige teks en lewendige illustrasies vang die wonder van die skepping vas en moedig lesers aan om met nuwe oë na die wêreld te kyk.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431624447
    3. Barcode : 9781431624447
    4. Size : 209 x 261 mm
    5. Long Author : J. Bradley Wigger
    1. Number of Pages : 28 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christian Art Publishers

    Recently Viewed