PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

My Groot Bybelstorie Knip-En-Plak-Boek (Hardeband)

  • Load image into Gallery viewer, My Groot Bybelstorie Knip-En-Plak-Boek (Hardeband)

  • My Groot Bybelstorie Knip-En-Plak-Boek (Hardeband)

    CUM Books
    Fiona Hayes
    Regular price
    R149.00
    Sale price
    R149.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431625284

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Wil jy bekende Bybelstories op ’n nuwe, kraakvars manier met jou kleingoed deel? My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek bied die antwoord!
    Kinders tussen 5 en 8 jaar sal vir ure besig bly deur die 48 projekte self te maak met alledaagse materiaal soos eierboksies, papierborde, strooitjies, plastiekhouertjies, papier en karton. Die kreatiewe stap-vir-stap-projekte ontwikkel jou jong kind se oog-hand-koördinasie deur te knip, te plak, te vou en te verf. Daar is prentjies wat elke stap mooi verduidelik, en ook ’n prentjie van die finale produk. Projekte om te maak sluit in vinger-poppies uit Noag se ark, Josef se veelkleurige jas, die wyse manne se geskenke en Jesus se kruis.
    Die boek is ideaal vir Sondagskoolklasse, tuisonderrig of enige reënerige dag tuis. My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek sal kinders se kreatiwiteit aanvuur en is ’n onvergeetlike manier om die Bybel hul eie te maak.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431625284
    3. Barcode : 9781431625284
    4. Size : 191 x 251 mm
    5. Long Author : Fiona Hayes
    1. Number of Pages : 80 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed