PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
My Eie Klein Gebede-Boek (Hardeband)

My Eie Klein Gebede-Boek (Hardeband)

Dave Strehler
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R130.00
Sale price
R130.00
Unit price
per 

In My eie klein gebede-boek leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders tussen 6 en 10 jaar alles van gebed. Die verskillende afdelings in hierdie gebedeboekie met pragtige waterverf-illustrasies kyk na verskillende tipes gebede en hoe om te bid.
Kinders leer hoe om God te loof en aanbid, te vra wat hulle nodig het, dankie te sê vir wat Hy vir hulle gedoen het en om deur die loop van die dag oor alles en nog wat met Hom te praat – alles deur gebed. Elke afdeling sluit in ’n kort gebed om te bid, ’n sleutel-teksvers en ’n toepassing om te bekragtig wat die kind geleer het.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431621446
  3. Barcode 9781431621446
  4. Size 165 x 205 mm
  5. Long Author Dave Strehler
  1. Number of Pages 104 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products