PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)
My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)
My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)
My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)
My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)
My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)

My Eie Inkleur-Bybel (Sagteband)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
 
Regular price
Sold out
Sale price
R249.94
Unit price
per 

Almal onthou hulle Kinderbybel. Daardie één waaruit hulle jare gelees het.
Dit is baie belangrik om die regte eerste Bybel vir ’n kind te kies, maar soms ook oorweldigend. Hoe kies jy die regte Bybel wat ’n kleinood vir jou kind sal word?
My eie inkleur-Bybel is ideaal vir 6- tot 10-jariges. Dit sluit meer as 170 Bybelstories van Genesis tot Open-baring in. Die stories is maklik om te lees en te verstaan. Dit sluit bekende gunstelinge in, asook minder bekende stories soos die dag toe die son stilgestaan het en die droë bene wat lewendig geword het. Elke storie het ook ’n kernvers en Bybelverwysings om verder te kan gaan lees.
Maar dit is nie al nie. Daar is ook 95 illustrasies wat kinders self kan inkleur. Die buiteblad is spesiaal ontwerp sodat kinders dit ook kan inkleur en die bladsye is ook met prentjies gerand om ingekleur te word. Met hierdie Kinderbybel kan kinders dus hulle eie stempel op hulle Bybel afdruk.
Kinders sal My eie inkleur-Bybel vir jare koester.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431615711
  3. Barcode 9781431615711
  4. Size 160 x 234 mm
  1. Number of Pages 408 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products