PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

My Een Woord (Sagteband)

SAVE
R86
My Een Woord (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, My Een Woord (Sagteband)
  • My Een Woord (Sagteband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R215.00
    Sale price
    R129.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781432209094

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Om te glo, kan so kompleks wees in ’n komplekse wêreld!
    Deur week na week op net een aspek – net een woord – te fokus, kry jy groter helderheid oor wie God is en wat sy woorde in die Woord in jou lewe beteken.
    52 geloofsvroue het elkeen een woord gekies asook Bybelverse waarin hierdie woord voorkom. Met genoeg dagstukkies en joernaalbladsye vir ’n week word jy begelei om dié spesifieke woordwaarheid jou eie te maak
    Jy kan in die inhoudsopgawe afmerk watter woord jy bestudeer, oor nagedink het en oor gebid het. Woorde soos:
    • Dankbaar
    • Genade
    • Hoop
    • Jesus
    • Vrede
    Na ’n jaar sal jou geloofsvisie meer gefokus wees en jou liefde vir God en jou naaste intens verdiep het.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781432209094
    3. Barcode : 9781432209094
    4. Size : 148 x 210 mm
    1. Number of Pages : 320 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius