PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

My Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)

SAVE
R14.90
My Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, My Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)
  • My Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)

    CUMBookssa
    Jean Fischer
    Regular price
    R149.00
    Sale price
    R134.10
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431622870

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    ’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.
    Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.
    Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431622870
    3. Barcode : 9781431622870
    4. Size : 126 x 178 mm
    5. Long Author : Jean Fischer
    1. Number of Pages : 384 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed