PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

My Bruidsboek (Hardeband)

My Bruidsboek (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, My Bruidsboek (Hardeband)
  • My Bruidsboek (Hardeband)

    CUM Books
    Christine Ferreira,Marielle de Vos
    Regular price
    R330.00
    Sale price
    R330.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780796320155

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    My bruidsboek is 'n trougids vir elke gelowige bruid. Dit is vol raad oor praktiese dinge soos die voorhuwelikse kontrak, jou trourok en skoene, jou gevolg, blomme en dekor, foto- en videograwe en die onthaal. Dit berei ook die bruid op 'n geestelike vlak voor en bespreek kwessies soos: Wat is 'n verbond, troubeloftes en die dieper betekenis van elke gebeurtenis (soos ringe uitruil). Daar is plek vir lysies maak en baie praktiese wenke. Dit is 'n pragtige bêreboek vir elke gelowige bruid.
    Specifications
    1. Category : Huwelik
    2. SKU : 9780796320155
    3. Barcode : 9780796320155
    4. Size : 190 x 234 mm
    5. Long Author : Christine Ferreira,Marielle de Vos
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Lux Verbi - BM

    Recently Viewed