PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
My Allerbeste Vir Sy Hoogste Sakpas (Luukse Leer)

My Allerbeste Vir Sy Hoogste Sakpas (Luukse Leer)

Oswald Chambers
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Oswald Chambers
Regular price
Sold out
Sale price
R159.95
Unit price
per 

Hierdie uitsonderlike klassieke Christelike boek met sy ryk, geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe, is nou vertaal vir ’n nuwe generasie. Dit is ook beskikbaar in sakpasgrootte sodat jy dit oral saam met jou kan neem.
Die doel van hierdie uitgawe is om die boek se leesbaarheid te vergemaklik en om dit meer verstaanbaar te maak. Tog het nie een enkele waarheid verander nie. Dit is gedoen met die hoop dat hierdie besondere boek ook in hierdie generasie – en in die toekoms – groot byval sal vind.
Hierdie eietydse weergawe van Oswald Chambers se klassieke boek is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. ’n Nuwe generasie Christene wat hulle geloof ernstig opneem, het nou toegang tot die waarhede waaraan Oswald Chambers ons bekendstel. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 186829899X
  3. Barcode 9781868298990
  4. Size 75 x 170 mm
  5. Long Author Oswald Chambers
  1. Number of Pages 376 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products