PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Kunsleer Sagteband)

Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Kunsleer Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Kunsleer Sagteband)
  • Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Kunsleer Sagteband)

    CUMBookssa
    Joanna Teigen,Rob Teigen
    Regular price
    R299.94
    Sale price
    R299.94
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431616923

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Versterk jou huwelik en verhouding met God met die kosbare Mnr. & Mev. – 366 oordenkings vir egpare.
    In vandag se gejaagde lewe is dit belangrik dat paartjies gereeld saam met mekaar en saam met God stil word. Hierdie pragtige dagboek sal paartjies help om ’n dieper intimiteit met mekaar en met God te ontwikkel wat hulle huwelik en geloof na ’n nuwe vlak van liefde, vertroue en hoop sal neem.
    Beweeg elke dag nader aan jou huweliksmaat en aan God deur ’n paar minute saam stil te word, te lees en na te dink oor die inspirerende oordenkings en bemoedigende teksverse in hierdie dagboek vir paartjies.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431616923
    3. Barcode : 9781431616923
    4. Size : 115 x 175 mm
    5. Long Author : Joanna Teigen,Rob Teigen
    1. Number of Pages : 388 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius