PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Met My Hand Op My Hart: Waar Is God? (Sagteband)

By:
Cas Vos
Met My Hand Op My Hart: Waar Is God? (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Met My Hand Op My Hart: Waar Is God? (Sagteband)
  • Met My Hand Op My Hart: Waar Is God? (Sagteband)

    By:
    Cas Vos
    CUM Books
    Cas Vos
    Regular price
    R240.00
    Sale price
    R240.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9780639959863

    Notify Me When Available

    Product Details
    Job is ‘n drama in meer as een opsig. Dit kan gelees word as ‘n aangrypende drama wat nie net op aarde nie, maar ook in die hemel afspeel. Die hele digwerk draai om die vraag of daar ‘n God is wat hierdie wêreld regverdig bestuur. Waar is God in ons nood en krisisse? Die “waarom” van lyding raak alle mense. Die pynlike van die boek Job is dat sy vriende in werklikheid jammerlike troosters is. Die sleutel om die boek te verstaan, is die ontdekkinhg dat God ons Bondgenoot en Gespreksgenoot is. Hy heers, ook oor Satan en sy nalopers. Volgens die internasionaal bekende teoloog Gerben Heitink, is die boek van Cas Vos ‘n merkwaardige boek.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9780639959863
    3. Barcode : 9780639959863
    4. Size : 157 x 219 mm
    5. Long Author : Cas Vos
    1. Number of Pages : 190 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Cordis Trust Publikasies

    Recently Viewed