{"product_id":"meer-van-u-heer-dagstukkies-sagteband","title":"Meer van U Heer Dagstukkies (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOns almal soek na 'n anker vir ons siel in hierdie wêreld wat konstant om ons aandag meeding, waar die geraas van alledaagse lewe ons gees oorweldig en waar onseker tye ons hart met vrese vul.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMeer van U, Heer\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e deur Farren Cloete, die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai en ’n bekende smaakmaker, is reisgenoot wat jou sal lei op 'n transformerende reis van geloof, vertroue en geestelike groei.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eFarren ondersoek dinge wat vroue se harte aanraak en hul daaglikse lewe beïnvloed.\u003cbr\u003eElke dag bevat 'n Skrifgedeelte om te lees, ’n oordenking en gebed wat saam werk om jou hart te vorm en jou geloof te versterk.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eBegin vandag jou reis.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eLaat hierdie boek jou lei van onsekerheid na vertroue, van vrees na geloof, van inwaartse fokus na uitwaartse sending.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42904317165664,"sku":"9780796323699","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780796323699_front.jpg?v=1782720521","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/meer-van-u-heer-dagstukkies-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}