PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Meer As Oorwinnaars (Sponsgevulde Hardeband)

Meer As Oorwinnaars (Sponsgevulde Hardeband)

Solly Ozrovech
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R249.94
Sale price
R249.94
Unit price
per 

“Geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!” Almal ken hierdie bekende teksvers uit 1 Korintiërs 13, maar wat ís geloof, waarop kan Christene régtig hoop en hoe kan ons ander oprég liefhê?
Meer as oorwinnaars, Solly Ozrovech se dagboek met 366 oordenkings, is saamgestel rondom hierdie drie geloofspilare. Omdat die hele dagboek rondom slegs drie temas sentreer, is soveel moontlik teksverse hieroor uit die Bybel ontgin.
As ervare en deurwinterde gelowige was Solly Ozrovech toegerus om gelowiges dieper te lei in die grondwaarhede van die Christelike geloof en hulle die werklike betekenis van geloof in die Vader, die lewende Christus en die Heilige Gees te laat begryp. Aan die einde van Meer as oorwinnaars sal die leser ’n beter begrip hê van die vervlegtheid van die temas geloof, hoop en liefde, begryp hoe lief God ons het deur Christus en hoe om God en ander onbevrees en met oorgawe lief te hê.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431618767
  3. Barcode 9781431618767
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Solly Ozrovech
  1. Number of Pages 392 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products