PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Meer As 'N Ja-Woord (Sagteband)

SAVE
R35.99
Meer As 'N Ja-Woord (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Meer As 'N Ja-Woord (Sagteband)
  • Meer As 'N Ja-Woord (Sagteband)

    CUMBookssa
    Johan Smit,Nina Smit
    Regular price
    R143.96
    Sale price
    R143.96
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781868299423

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die huwelik is ’n veeleisende en vormende leerskool waar twee mense hulle hart vir mekaar moet gee, mekaar moet aanvul en liefhê, maar mekaar nie in besit mag neem nie. Dis ’n besef dat daar geen liefde in ’n huwelik kan wees voordat twee mense weet dat liefde ’n werkwoord is nie. Dat daar geen romanse kan wees as die geleentheid daartoe nie geskep word nie. ’n Huwelik slaag nie omdat jy die ideale lewensmaat gekies het nie, maar omdat jy die ideale lewensmaat is.
    In hulle dagboek vir getroudes gee die deurwinterde egpaar, Johan en Nina Smit, Bybelse riglyne om van die huwelik ’n stille hawe van geluk en beskutting te maak teen sterk winde en hoë seë. Dan word die huwelik meer as die spreekwoordelike ja-woord; dit word ’n deurdagte, nugter wilsbesluit om getrou te bly in voorspoed en teenspoed, in sonskyn en stormwind. Om te gee en lief te hê, om te dien en te eer, vra daadwerklike toewyding en trou om van ’n vlietende belofte ’n sinvolle lewenslange verbintenis te maak.
    Die 366 dagstukke sal jou op ’n ontdekkingstog van die huwelik neem en jou nuwe perspektiewe bied op jou verhouding met jou lewensmaat.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 1868299422
    3. Barcode : 9781868299423
    4. Size : 150 x 220 mm
    5. Long Author : Johan Smit,Nina Smit
    1. Number of Pages : 388 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed