PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Meer As Korale (Sagteband)

SAVE
R27.80
Meer As Korale (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Meer As Korale (Sagteband)
  • Meer As Korale (Sagteband)

    CUMBookssa
    Elizabeth George
    Regular price
    R139.00
    Sale price
    R111.20
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431623174

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Of jy ’n koshuiskamer deel, pasgetroud is, droom om jou huishouding beter te laat vlot of dit geniet om ouma te wees, Meer as korale is vir jou bedoel. Hierdie vers vir vers bestudering van die voortreflike vrou in Spreuke 31, sal vroue inspireer om waarlik ’n pragtige vrou in God se oë te word.
    Elizabeth George wys vir vroue stap vir stap hoe om hulle verhouding met God te bou deur aan beide fisiese en geestelike aspekte aandag te skenk – hulle huis, tyd, geld, tong, emosies, huwelik en ander verhoudings.
    Ontdek die tipe skoonheid wat vir God belangrik is en koester die dinge wat ewige waarde het soos integriteit, betroubaarheid en sorgsaamheid. Dan sal jy waarlik die tipe innerlike skoonheid kweek van ʼn Spreuke 31-vrou.
    Specifications
    1. Category : Vroue
    2. SKU : 9781431623174
    3. Barcode : 9781431623174
    4. Size : 132 x 202 mm
    5. Long Author : Elizabeth George
    1. Number of Pages : 268 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed