PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Maria Die Onbevreesde (5 Stamboom Van Genade-Reeks)(Sagteband)

Maria Die Onbevreesde (5 Stamboom Van Genade-Reeks)(Sagteband)

Francine Rivers
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Francine Rivers
Regular price
Sold out
Sale price
R69.95
Unit price
per 

Daar word vyf vroue in Jesus se geslagsregister genoem. Oosterse vroue wat in antieke tye geleef het, en tog kan ons hulle verhale toepas op ons eie lewe en die moeilike kwessies waarvoor ons te staan kom. Hierdie vroue was nie perfek nie, maar God het hulle steeds in sy oneindige genade gebruik in sy perfekte plan om die Christus in die lewe te bring; die Verlosser van die wêreld. Die laaste van die vroue wat in die geslagsregister genoem word, is Maria.
Maria was ’n vrou van gehoorsaamheid. Haar reputasie was op die spel, maar sy het steeds gekies om die wil van God te gehoorsaam. Toe God praat, het Maria eenvoudig in gehoorsaamheid gereageer. Hierdie nederige meisie sou die langverwagte Messias in die wêreld bring. Sy het nie geweet die grootmaak van ’n perfekte seun sal haar hart breek en haar wêreld vir altyd verander nie.
Die wêreld het al ’n ewigheid lank gewag vir hierdie oomblik.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 1868298418
  3. Barcode 9781868298419
  4. Size 131 x 193 mm
  5. Long Author Francine Rivers
  1. Number of Pages 216 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products