PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Man Van God (Sagteband)

Man Van God (Sagteband)

Bennie Mostert
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Bennie Mostert
Regular price
R150.01
Sale price
R150.01
Unit price
per 

Daar word baie en maklik gepraat oor alles wat verkeerd is in ons samelewing. Die oplossings kom egter nie so maklik nie, en antwoorde soos “kom ons leef positief en maak die beste van ’n slegte saak” is net nie genoeg om werklik ’n verskil te maak nie.
In Man van God fokus bekende skrywer Bennie Mostert spesifiek op die moderne Christenman, en die verantwoordelikheid wat mans moet opneem om by te dra tot die herstel van die geestelike dimensie van ons samelewing.
In drie afdelings word daar gefokus op:

• Die eienskappe van ’n ware man van God
• Hoe ’n man van God teenoor sy kinders moet optree
• Riglyne waarvolgens die man van God in gebed kan intree vir sy vrou, kinders en die werkplek.

God wil Christenmanne gebruik om die wêreld te verander. Man van God bevat waardevolle riglyne wat hulle sal help om werklik te leef soos die Vader dit bedoel het.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431622498
  3. Barcode 9781431622498
  4. Size 140 x 208 mm
  5. Long Author Bennie Mostert
  1. Number of Pages 184 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products