Lysies Vir Die lewe - Vir Vroue Kaartjies (Boksstel)

Product Details
Lysies vir die lewe ... vir vroue – kaartjies bevat 44 kunstig ontwerpte kaartjies (aan beide kante gedruk) met kort lysies en inspirerende Bybelverse om vroue te help om voluit en gelowig te leef. Dit is die ideale geskenk vir vroue van alle ouderdomme.
Specifications
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 6006937146440
- Barcode : 6006937146440
- Size : 88 x 115 mm
- Language : Afrikaans
- Format : Boxed Set
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy