PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Lizzie Die Leeutjie (Hardeband)

Lizzie Die Leeutjie (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Lizzie Die Leeutjie (Hardeband)
  • Lizzie Die Leeutjie (Hardeband)

    CUMBookssa
    Lisa Bevere
    Regular price
    R99.96
    Sale price
    R99.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415335840

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Leer jou kinders die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van Lizzie die leeuwelpie. Kinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek.

    Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik self te help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms mens moet grootmense se hulp vra. Die boek met sy prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones leer kinders dat mens nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God se hulp te vra en dan volwassenes te betrek, wys Lizzie dat mens nie op jou eie dapper is nie – dis ’n spanpoging!
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781415335840
    3. Barcode : 9781415335840
    4. Size : 239 x 287 mm
    5. Long Author : Lisa Bevere
    1. Number of Pages : 32 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed