{"product_id":"lig-van-die-wereld-josia-se-verhaal-sagteband","title":"Lig van die Wêreld Josia se Verhaal (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIn Lig van die wêreld: Josia se verhaal kan 5- tot 8-jariges leer oor Jesus se lewe deur die oë van ’n seuntjie, Josia. Terwyl Josia oplet wat Jesus doen, besef hy Jesus is iemand wat mense dien en hulle liefhet, en dat hy self niks hoef te doen sodat Jesus hom sal raaksien nie. Josia beleef ’n kragtige liefde en vriendskap wat hy nie gedink het moontlik is nie.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eLig van die wêreld: Josia se verhaal bevat:\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eIllustrasies uit die animasiefliek \u003ci\u003eLight of the World: Josiah’s Story\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHoogtepunte van Jesus se wonderwerke.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBesprekingsvrae wat ouers vir kinders kan vra om dieper te delf in die ware betekenis van die evangelie.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eEenvoudige, kort bekeringsgebed.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42754945319008,"sku":"9780638011029","price":28.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011029_front.jpg?v=1780849765","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/lig-van-die-wereld-josia-se-verhaal-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}