{"product_id":"lig-van-die-wereld-jesus-se-wonderwerke-inkleur-en-aktiwiteitsboek-sagteband","title":"Lig van die Wêreld Jesus se Wonderwerke Inkleur- en Aktiwiteitsboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIs jy op soek na ’n aktiwiteitsboek met ’n Christelike tema vir jou laerskoolkind?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eKinders tussen 5 en 8 sal dit geniet om illustrasies in te kleur uit die animasiefliek \u003ci\u003eLight of the World\u003c\/i\u003e, asook baie ander prettige aktiwiteite te voltooi met Jesus se wonderwerke as tema.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eLig van die wêreld: Jesus se wonderwerke inkleur- en aktiwiteitsboek\u003c\/b\u003e bevat:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e50 inkleurbladsye wat fokus op Jesus se wonderwerke uit geliefde Bybelstories\u003c\/li\u003e \u003cli\u003evind die pad\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ehoe om te teken\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ewoordsoektogte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003esoek die verskille\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003eHierdie Christelike aktiwiteitsboek vir kinders tussen 5 en 8 bied ’n prettige en kreatiewe manier om kennis te maak met die evangelie en lewe van Jesus.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42754945351776,"sku":"9780638011036","price":39.2,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011036_front.jpg?v=1780849766","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/lig-van-die-wereld-jesus-se-wonderwerke-inkleur-en-aktiwiteitsboek-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}