PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Liefde En Respek (Sagteband)

Liefde En Respek (Sagteband)

Emerson Eggerichs
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Emerson Eggerichs
Regular price
R179.95
Sale price
R179.95
Unit price
per 

Die geheim van suksesvolle kommunikasie tussen eggenote lê hierin: onvoorwaardelike respek vir hom is net so belangrik as onvoorwaardelike liefde vir haar. Dis ’n huweliksgeheim wat elke paartjie begeer, maar wat net enkeles ooit vind.
In Liefde en respek gee dr. Emerson Eggerichs baanbrekersriglyne wat paartjies sal help om ’n nuwe begin te maak. Die revolusionêre boodskap is vir almal: dié wat gelukkig getroud is, eensaam is of wat ’n huwelikskrisis beleef. Dit is vir verloofde paartjies, slagoffers van buite-egtelike verhoudings en huweliksberaders wat inligting soek wat ’n huwelik kan red. Met die gebruik van hierdie baanbrekerstegnieke in Liefde en respek kan paartjies nuwe vlakke van intimiteit beleef.
  1. Category Huwelik
  2. SKU 1770003096
  3. Barcode 9781770003095
  4. Size 152 x 228 mm
  5. Long Author Emerson Eggerichs
  1. Number of Pages 360 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products