PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Lewe In Volkleur Boek en DVD (Boksstel)

Lewe In Volkleur Boek en DVD (Boksstel)
  • Load image into Gallery viewer, Lewe In Volkleur Boek en DVD (Boksstel)
  • Lewe In Volkleur Boek en DVD (Boksstel)

    CUM Books
    Lynette Beer
    Regular price
    R249.00
    Sale price
    R249.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781432208356

    Notify Me When Available

    Product Details
    Tydens konsultasies het ek agtergekom dat mense verskillend optree: Party mense kan oor alles en nog wat gesels, behalwe die sake wat werklik saakmaak. Hulle kan ook uiters oortuigend voorkom en erg geskok in die ander party wees oor kwessie(s) waaroor hulle ongelukkig is.

    Ander praat weer op die man af, is spontaan eerlik en soek op ’n half aggressiewe manier onmiddellike oplossings. ’n Ander groep sal erg beswaard lyk – asof die hele wêreld op hulle skouers rus. Hulle stemtoon is ook heel besadig en hulle praat as ’n reël heelwat stadiger. Nog ’n groep sal ná ’n lang gewik en geweeg besluit of hulle wel hulp moet kry, uiteindelik die afspraak maak, maar die inligting met baie moeite en uitvoerig deurge
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781432208356
    3. Barcode : 9781432208356
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Lynette Beer
    1. Number of Pages : 160 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Boxed Set
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed