PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Lewe In Sy Oorwinning (Sagteband)

SAVE
R164.95
Lewe In Sy Oorwinning (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Lewe In Sy Oorwinning (Sagteband)
  • Lewe In Sy Oorwinning (Sagteband)

    CUMBookssa
    Ewald Van Rensburg
    Regular price
    R219.95
    Sale price
    R55.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431620265

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Ewald van Rensburg neem jongmense in Lewe in sy oorwinning in 365 dae op ’n reis deur die uitdagende boek Openbaring op ’n manier wat hulle goed sal begryp.
    Jongmense kan Openbaring nou as ’n “C(hristen)S(peur)I(nsig)-SAAK” sien: ’n openbaring wat van Jesus self kom en deur sy engel aan Johannes oorgedra is. Dan soek die skrywer en die leser saam na SPEURLEIDRADE. God se Woord gee die leidrade om te begryp wat Hy vir ons wil leer. In die CSI-OPLOSSING gesels die skrywer oor hoe jongmense dit wat hulle hier leer in hul elkedagse lewe kan toepas.
    Elke dagstuk eindig met VARS SPORE wat die jong speurder iets gee om oor na te dink en sal laat onthou dat die vars spore van die Gees vandag nog oral om ons is.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431620265
    3. Barcode : 9781431620265
    4. Size : 150 x 220 mm
    5. Long Author : Ewald Van Rensburg
    1. Number of Pages : 392 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed