PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Leota Se Tuin (Sagteband)

Leota Se Tuin (Sagteband)

Francine Rivers
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Francine Rivers
Regular price
Sold out
Sale price
R199.94
Unit price
per 

Leota se tuin was eens ’n plek van prag en vrede. Waar sy kon kniel voor ’n liefdevolle God en bid vir haar kinders wat nie haar stille opofferings kon verstaan nie. Dit was haar heiligdom waar sy kon wegkruip teen die seer en die gevolge van ’n verskriklike oorlog.
Maar nou is sy 84 en haar tuin is verwaarloos. Haar pogings om versoen te word met haar volwasse kinders blyk sinneloos te wees. Wanneer sy na haar liefdevolle Vader en enigste Vriend draai, kom die verandering op ’n onverwagte manier: ’n student wat dink hy het al die antwoorde en ’n kleindogter wat sy nooit gedink het sy sou ken nie.
Maar het Leota genoeg tyd? Kan die skade wat familiegeheime aangerig het betyds reggemaak word?
Leota se tuin deur Francine Rivers is ’n kragtige verhaal van hoop.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 9781431604883
  3. Barcode 9781431604883
  4. Size 140 x 210 mm
  5. Long Author Francine Rivers
  1. Number of Pages 588 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products