PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Leierskap En Emosionele Intelligensie (Sagteband)

Leierskap En Emosionele Intelligensie (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Leierskap En Emosionele Intelligensie (Sagteband)
  • Leierskap En Emosionele Intelligensie (Sagteband)

    CUMBookssa
    Jim Wilder,Marcus Warner
    Regular price
    R129.95
    Sale price
    R129.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431617326

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    ’n Gesonde span begin by ’n gesonde leier, en die kern van hierdie dinamika is emosionele volwassenheid – die eienskap waaroor alle werklike groot leiers beskik.
    Leierskap en emosionele intelligensie kombineer Bybelse beginsels, die nuutste navorsing oor die brein en dekades se praktiese ondervinding om jou te wys hoe om jou leierskap en span na die volgende vlak te neem. Dit sal jou toerus om:

    • emosionele volwassenheid in jouself en ander te kweek
    • die vier gewoontes van besonderse leiers te ontwikkel
    • ’n sterk groepsidentiteit te vestig en uit te bou
    • verhoudings belangriker as probleme te hou
    • produktiwiteit te verhoog deur vertroue, vreugde en betrokkenheid

    Aan die einde van elke hoofstuk is daar ’n afdeling wat die wetenskap van die brein bespreek, asook besprekingsvrae, en in sommige hoofstukke oefeninge om die buitengewone gewoontes in te oefen. En agter in die boek is ʼn woordelys.
    As jy jou organisasie na die volgende vlak wil neem, moet jy weet dit begin by jou. Leierskap en emosionele intelligensie sal jou toerus om vreugdevolle, emosioneel volwasse en verhoudingsgedrewe spanne te lei.
    Specifications
    1. Category : Leierskap
    2. SKU : 9781431617326
    3. Barcode : 9781431617326
    4. Size : 140 x 216 mm
    5. Long Author : Jim Wilder,Marcus Warner
    1. Number of Pages : 276 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed