PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Leierskap 101 (Hardeband)

Leierskap 101 (Hardeband)
Leierskap 101 (Hardeband)
Leierskap 101 (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Leierskap 101 (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Leierskap 101 (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Leierskap 101 (Hardeband)
  • Leierskap 101 (Hardeband)

    CUMBookssa
    Johan Smith,Stephan Joubert
    Regular price
    R199.00
    Sale price
    R199.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431622825

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die wêreld verander voortdurend en bestaande idees word deesdae amper daagliks op hul kop gekeer. Dit geld natuurlik ook vir hoe ’n mens leiers en leierskap oor die jare ervaar het. Leierskap en die idee van wat ’n leier is en wat van hulle verwag word, lyk nie meer soos dit altyd gelyk het nie.
    In Leierskap 101 bespreek Stephan Joubert en Johan Smith 101 aspekte van hoe leierskap vandag lyk. Hierdie unieke nuwe blik op leierskap bevestig dat leiers God se gestuurde dienaars is. Deur te kyk na sake soos integriteit, visie, leierskap in die kerk en gehoorsaamheid toon hulle aan dat leierskap nie ’n lyding hoef te wees nie, maar ’n heerlike en vervullende voorreg.
    Ontdek ’n heel nuwe waarheid oor leierskap en word die leier wat God bedoel het jy moet wees.
    Specifications
    1. Category : Leierskap
    2. SKU : 9781431622825
    3. Barcode : 9781431622825
    4. Size : 153 x 217 mm
    5. Long Author : Johan Smith,Stephan Joubert
    1. Number of Pages : 212 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed