
Leer Ons Bid (Hardeband)
By: Sara Dahlman
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Leer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister wanneer ook al sy kinders tot Hom bid. Elke frase van die Ons Vader word verduidelik, en daar is praktiese toepassings op die kind se lewe met situasies en stories waarmee hulle kan identifiseer. Bykomende gebede sal hulle help om elke deel van hierdie spesiale gebed wat Jesus ons gegee het, hul eie te maak. Leer ons bid is bedoel om kinders te leer hoe om te bid en is ideaal vir stiltetyd saam met jou kind.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781415340974
Author : Sara Dahlman
Language : Afrikaans
Size : 245 mm x 185 mm x 8 mm
Page Count : 32
Format : Hardcover
Publisher : Struik Christian Media