PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Leeg (Sagteband)

Leeg (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Leeg (Sagteband)
  • Leeg (Sagteband)

    CUM Books
    Marlena Du Toit
    Regular price
    R210.00
    Sale price
    R210.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780796320087

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met 'n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is 'n praktiese gids saamgestel deur 'n dokter, 'n pastoor en 'n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat 'n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9780796320087
    3. Barcode : 9780796320087
    4. Size : 130 x 198 mm
    5. Long Author : Marlena Du Toit
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed