Leef Uit Jou Doop (Sagteband)
By: Adrio König

Product Details
Die doop is ’n onderwerp wat dikwels gemengde reaksie ontlok. Leef uit jou doop deur Adrio König wys dat die doop een van die rykste boodskappe in die Bybel het en dat gelowiges die doop en die betekenis daarvan afskeep.
Leef uit jou doop wys vir jou dat die doop direk in verband staan met:
• God se gesag oor ons lewe
• ons vereniging met Christus
• ons deelname aan die heil
• ons opname in die gemeenskap van God se kinders
• die vergifnis van ons sonde
• die Gees in ons lewe
König fokus in Leef uit jou doop, met ’n spesiale hoofstuk vir huwelikspaartjies, onder meer op die betekenis van die doop, die verbande van die doop, die doopviering en die bekeringsdoop.
Specifications

- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781431600502
- Barcode : 9781431600502
- Size : 131 x 193 mm
- Long Author : Adrio König
- Number of Pages : 188 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy