PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Leef Jou Emmerskop-Lys Nou (Sagteband)

Leef Jou Emmerskop-Lys Nou (Sagteband)

Henk Gous
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
R140.00
Sale price
R140.00
Unit price
per 

Soveel van ons leef met ’n emmerskop-lys; daardie dinge wat ons eendag gaan doen as ons afgetree het, as die kinders uit die huis is, as ons skip inkom. Dit kan iets groots wees soos ʼn toer deur Europa, of iets kleins soos om te leer kitaar speel.
Maar Henk Gous sê jou emmerskop-lys moenie ’n eendag-lys wees nie, dit moet eintlik ’n lééf-lys wees. Met Leef jou emmerskop-lys nóú wys hy lesers hoekom dit waardevol is om ’n leeflys nou neer te skryf – ’n lys met dit wat vir jou uniek is. Dan wys hy hoe om daardie ver en vae eendag-dinge stap vir stap te omskep in dinge wat ons nou reeds moet leef deur dit te ontwikkel, te oordink, te praat, te skryf, te sorteer, en uiteindelik te doen en te geniet.
Want die grootste geskenk in die lewe is om elke dag voluit te léwe.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431622573
  3. Barcode 9781431622573
  4. Size 140 x 209 mm
  5. Long Author Henk Gous
  1. Number of Pages 116 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products