Leef In God Se Wil (Sagteband)
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Baie mense wonder wat God eintlik wil hê hulle moet doen. Dit is tyd om op te hou angstig wees oor God se wil en na sy Woord te draai vir leiding.
In Leef in God se wil, ’n Bybelstudie wat bestaan uit 7 studies, kan lesers die volledige boek van Rut perikoop vir perikoop bestudeer.
Die 7 studies sluit onder andere in:
• Kan ons God se wil ken?
• Regte motief – verkeerde besluit
• Rut se besluit om by Naomi te bly
• Die gevolg van regte besluite
Elke hoofstuk bevat verwysings na insiggewende Bybelgedeeltes, besprekingsvrae, gebede en eenvoudige verduidelikings en toepassings sowel as ruimte vir persoonlike aantekeninge en joernaalbladsye aan die einde van die boek.
Die studies in Leef in God se wil sal lesers opnuut laat besef dat goeie besluite geneem word wanneer gelowiges op God vertrou.

Product Information
Category : Bybelstudie
SKU : 9781431607723
Language : Afrikaans
Size : 148 mm x 210 mm
Page Count : 128
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy