PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Laat U Koninkryk Kom (Sagteband)

SAVE
R75
Laat U Koninkryk Kom (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Laat U Koninkryk Kom (Sagteband)
  • Laat U Koninkryk Kom (Sagteband)

    CUMBookssa
    Elza Meyer
    Regular price
    R120.00
    Sale price
    R45.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431620364

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Enigeen wat wil, kan ʼn medewerker word in God se koninkryk. So sê Elza Meyer in haar boek Laat u koninkryk kom.
    In hierdie boek, gebaseer op die bekende woorde in Matteus 6:10, wys sy die lesers daarop dat God aan gelowiges buitengewone gesag toevertrou om Hom op aarde te verteenwoordig. Hierdie gesag vereis egter ʼn karakter wat die krag en invloed wat daarmee gepaardgaan, kan hanteer. Sy wys hoe die Heilige Gees in mense werk om ons meer soos Christus te maak en gelowiges toerus met spesiale gawes sodat die wêreld kan sien dat God sy heerskappy steeds deur woorde, wonders en tekens op aarde bevestig.
    Op haar kenmerkende lekkerlees-styl begelei Elza Meyer die leser in Laat u koninkryk kom om God se koninkryk beter te begryp en ’n aktiewe medewerker te word in die koms van sy koninkryk op aarde.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781431620364
    3. Barcode : 9781431620364
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Elza Meyer
    1. Number of Pages : 128 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed