PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Kweek Kinders Met Heel Harte (Sagteband)

Kweek Kinders Met Heel Harte (Sagteband)

Hettie Brittz
Free National Shipping on Orders over R450!
Regular price
R200.00
Sale price
R200.00
Unit price
per 

Ouers staan vandag, met die werklikheid van sosiale media en die internet, voor groter uitdagings as ooit. Die vertroude ouerskapkenner Hettie Brittz verduidelik hoe ons, terwyl ons ons kinders beskerm teen die dinge waarvoor hulle nog nie gereed is nie, hulle ook weerbaar kan maak teen seerkry en gevare. Met liefde en begrip kan ons ons kinders se selfbeeld, emosionele intelligensie en goeie karakter help bou. Kweek kinders met heel harte is 'n praktiese en inspirerende gids vir dié groot taak.
  1. Category Gesin & Ouerskap
  2. SKU 9780796320964
  3. Barcode 9780796320964
  4. Size 130 x 198 mm
  5. Long Author Hettie Brittz
  1. Number of Pages 240 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products