{"product_id":"kruispad-vir-kara-engel-op-die-drumpel-inspirasie-omnibus-sagteband","title":"Kruispad vir Kara \u0026 Engel op die Drumpel Inspirasie-Omnibus (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHelene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee lekker verhale: \u003ci\u003eKruispad vir Kara\u003c\/i\u003e en \u003ci\u003eEngel op die drumpel\u003c\/i\u003e.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eKruispad vir Kara:\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eKara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met die wêreld aan haar voete.\u003cbr\u003eDan sterf haar pa en sy en haar ma word sonder 'n sent gelos.\u003cbr\u003eSy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eWat, of wie, gaan haar help om staande te bly?\u003cbr\u003e\u003ci\u003eKruispad vir Kara\u003c\/i\u003e is 'n roerende liefdesverhaal wat jou weer hoop vir die lewe en die liefde sal gee.\u003c\/p\u003e \u003c\/li\u003e \u003cli\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003eEngel op die drumpel:\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003eIn Huis Exodus geld net een reël: moenie jou probleme myne maak nie.\u003cbr\u003eMarli Jooste ontdek dit sommer met haar aankoms.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eSy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo het en nuwe, opwindende dinge.\u003cbr\u003eTotdat Marli op 'n dag moet besluit oor die lewe of die dood.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e'n Storie van liefde en die hoop wat nooit beskaam nie.\u003c\/p\u003e \u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42558559289440,"sku":"9780796323859","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780796323859_front.jpg?v=1780618496","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/kruispad-vir-kara-engel-op-die-drumpel-inspirasie-omnibus-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}